Verbluffend en opvoedkundig

Haaihok-duik

Dié opwindende ontmoeting met een van die natuur se mees gevreesde roofdiere sal jou vir jare bybly. Besoek ons onderwater-wêreld saam met ‘n toermaatskappy wat hom daarop roem dat ervarings op ‘n verantwoordelike manier onderneem word – terwyl die diere en die omgewing beskerm word.

'n Ervaring van 'n leeftyd

Gansbaai in die Wes-Kaap van Suid-Afrika bied  die beste haaihok-duikgeleenthede in die wêreld: ‘n mens kan die asemrowende roofdiere van naby beskou terwyl hulle op soek is na vis, pikkewyne en robbe. Kyk dié jagters in die oë, voel jou adrenalien pomp en maak herinneringe vir ‘n leeftyd.


Geen duikervaring is nodig nie en jy sal nooit meer as ‘n meter onder die water wees nie, heeltemal beskerm in die metaalhok. Ons werk in vennootskap met Marine Dynamics wat die toer op ons luukse boot met die hulp van ‘n toegewyde marine-bioloog bestuur. Jy kan die haaie ook van ‘n dek op die boot, pleks vanuit die hok, besigtig.

  • Ons verskaf ‘n skoon, droë duikpak en alle ander toerusting.
  • Dis geskik vir jonk en oud.
  • Die spesiaal ontwerpte hok is besonder veilig en sterk.
  • Jy leer meer oor die manjifieke diere by ingeligte kenners
  • Jy sal dalk ook walvisse, dolfyne, robbe, pikkewyne en ander voëls sien.

Van ons kundige gids

Nashlin Groenewald
"Ervaar die Wit-Dood-Haai-Hoofstad van die wêreld, daar is geen beter plek om van aangesig tot aangesig te kom met hierdie apex roofdier."

Getuigskrifte

We went shark cage diving, believe me it is worth every minute and cent. Such a privilege to see the great white in their natural environment!

Ian T - Singapore

Secluded without being isolated, many amazing activities are included such as horse riding, 4x4 safari and nature walks.

Amanda M - Australia

Wonderful experience - we went off-site for the whale watching and shark cage excursion.

Juliane Bruwer - United States

Luxury with nature to enjoy - Home of the "Marine Big 5" and with unparalleled floral diversity.

Chris Devas - Canada

We loved the location immensely, it worked well being near the shark dive we did at Gansbaai.

Ryan Danz - United States
Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag