Ervaar die natuur se ritme

Perdry

Verken die landskap van Grootbos op een van ons perde, met een wat uitgekies word om by jou vaardigheid en temperament te pas. 

Ideaal vir beginners en ervare ruiters

Daar is iets spesiaals daaraan om ’n plek te perd te verken. Galop stadig terwyl jy die omgewing waardeer of ry teen die sandduine af, met die vras lug wat jou longe vul en die opwinding wat deur jou are bruis.


Perdry by Grootbos is vir almal geskik, ongeag of jy ‘n beginner is of ‘n meer ervare ruiter is. Ry deur die fynbos of kies een van ons perde wat spesiaal vir ritte lansg die strand afgerig is. Die 18 perde in die stalle op die reservaat word goed versorg en deur kundiges afgerig, en ons gidse het jare se ervaring van hoe om met die adellike diere te werk.

  • Daar is verskeie perdrypaaie op ons reservaat van 2 500 hektaar.
  • Waardeer vergesigte oor die see en berge terwyl jy die reservaat uit ‘n ander perspektief ervaar.

Van ons kundige gidse

Michelle Stafford
"Ons het die mooiste strande om op te ry, berge vir asemrowende uitsigte en die hele reserwe om te ry "

Getuigskrifte

This is definitely a bucket list destination.

Linsey Caine - South Africa

Absolutely stunning, we went horse riding on the beach which was absolutely phenomenal.

Kate C - United States

Tranquil beauty - we enjoyed horseback riding, 4x4 tour, caves, whale watching, the spa and of course the food. There were other activities offered but our kids loved the horses.

Wesley Bewick - Gabon

The Best in South Africa! Super interesting and I would recommend it over any other. I also went horse riding twice.

Liza H - South Africa

Grootbos, the Cape's best kept secret. Amazing for walking, running, mountain biking, and horse riding as often as you want.

Adam F - South Africa
Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag