Navrae Hier
Toekennings
Grootbos Private Natuurreservaat is deur die jare met verskeie toekennings bekroon vir beide ons weelderige huisvesting en bewaringsprojekte. Ons is trots op elk van dié prestasies omdat dit erkenning verleen aan ons pogings om 'n unieke en werklik ongeëwenaarde ekotoerisme-ervaring te skep.
 
Britse Toekennings: Tourism for Tomorrow, Protected Areas and National parks. Hoog Aanbeveel 2000.
MTN & Wes-Kaapse Toerisme: Wenner Ekotoerisme-ervaring van die jaar 2001
Iris Darnton-toekenning: Internasionale Natuurbewaring 2001
AA Reisgidse: Verblyf-toekennings, Goue Status-presteerder 2002
2003 Imvelo-toekenning vir Beste Omgewingsbestuursprogram
2003 Imvelo-toekenning as Algehele Wenner : Verantwoordelike Toerisme
2003 Imvelo-toekenning vir Verantwoordelike Toerisme; Beste Vordering in een jaar
2004 Verantwoordelike Toerisme-toekenning - Beste bewaring van bedreigde spesies
2005 Tatler Reisgids : Een van die 101 top-hotelle in die wêreld
2006 Tatler Reisgids : Een van die 101 top-hotelle in die wêreld
2006 Tatler Reisgids : Beste Gesinshotel in die Wêreld
2006 Conde Nast Traveler :  jaarlikse Groenlys 2006
2007 Tatler Reisgids : Een van die 101 top-hotelle in die wêreld
2007 Verantwoordelike Toerisme-toekenning: Beste in Bewaring van 'n Bedreigde Spesie
2008 Tatler Reisgids :  Een van die 101 top-hotelle in die wêreld
2008 Finalis: Tourism for Tomorrow-toekennings
2008 The Good Safari Guide: Beste Gemeenskapseiendom in Afrika in 2008
2008 Amarula Best Retreats in Africa-toekenning: Wenner: Hart van Afrika 2008
2009 GEO Saison Green Palm 2009 aan Michael Lutzeyer
2009 The Good Safari Guide: Beste Gemeenskap-Safarikamp 2009
2009 Amarula Best Retreats in Africa-toekenning: Wenner: Mees Innoverende Verblyfoord in Afrika 2009
2010 The Good Safari Guide: Beste Ekologiese Safari-eiendom in Afrika 2010