'n simfonie van lig, ruimte en tekstuur
1000 vierkante meter van luuksheid en gerief
Die mees eksklusiewe aanbod in ons portefeulje
Die mees suidelike punt van Luuksheid

6 Slaapkamer Villa

Villa 1 is die mees eksklusiewe by Grootbos, geleë ver weg van die res van die reservaat, en bied 1000 vierkante meter wwarin jy volkome kan ontspan en een word met die natuur. Die ontwerp van elke kamer is met sorg gedoen en die diens van die private personeel sal aan al julle behoeftes voldoen.

HOOGTEPUNTE

Onderspeelde weelde, deur die natuur geïnspieeer

Elke kamer in Villa 1 bied daardie iets ekstra: 'n see-uitsig wat jou kalm stem, 'n groot patio wat jou inspireer of eetkamertafel waarvandaan jy nie sal wil opstaan nie.

Ses elegante suites

Ses suites kan tot 12 gaste akkommodeer: daar is two hoofsuites met en-suite badkamers en vier luukse e-suite kamers.

Die heel beste diens

Julle private butler, sjef, gidse en voertuig sal verseker dat julle verblyf by die villa seepglad verloop.

Alle maaltye en drankies is ingesluit

Die tariewe sluit alle maaltye, van ontbyt-buffets terwyl julle na die horison staar, en ligte middagetes by die swembad, tot vyf-gang aandetes in die boma of 'n vleisbraai-geselligheid in.

Ongelooflike kunsversameling

Groot werke deur Suid-Afrikaasne kunstenaars soos Cecil Skotnes, JH Pierneef, Walter Meyer, William Kentridge en Walter Battis is met sorg uitgesoek.

Alle denkbare geriewe

Alles wat julle nodig kan kry is daar: twee sitkamers met satelliet-TV, ten volle toegeruste kombuis, eetkamer vir 12, drie vleisbraaiplekke, buitelug-swembad, mediavertek, gimnasium, groot dekke buite en landingstrook vir helikopters en ligte vliegtuie.

Ses elegante suites
Die heel beste diens
Alle maaltye en drankies is ingesluit
Ongelooflike kunsversameling
Alle denkbare geriewe

6 Slaapkamer Villa Inligting

Villa Inligting

  • grootte
    1000 vierkante meter
  • kamers
    2 hoofslaapkamers en 4 luukse slaapkamers, almal en-suite
  • Gaste
    12 Volwassenes
  • Uitsig
    Panoramiese uitsig orals waar jy draai
  • Hoofbadkamer
    Bad en/of in-loop stort

Geriewe

  • Grootbos se toileteware van Just Pure
  • Private dek met panoramiese see-vergesigte
  • Sitkamer met gesellige kaggel
  • Satellliet-TV (geselekteerde kanale) en DVD-speler
  • Volledige kombuis met privaat sjef
  • Brandkluis
  • Kamerjas en pantoffels
  • Lugversorger
  • Swembadsak met handdoeke
  • Haardroër
  • Ondervloerse verhitting
  • Volledige kroeg

Getuigskrifte

Fabulous experience, great villa accommodation with an awesome bed and amazing view.

Lester Muller - United Kingdom

Perfect end to a trip. It was a great decision, the property is beautiful.

Harrison B - United States

The villas are gorgeous, and little touches like lit fires upon one's return from dinner, and hot water bottles in bed made it extra special.

Liza H - South Africa

Our villa was really great, a sea view straight out from the bed, a beautiful fireplace and one of the best bathrooms I've ever seen!

Chad S - United Kingdom

Our villa had a private pool and offered a stunning view to the sea.

Hansim Glover - Germany

Virtuele Toer

Ervaar wat verblyf in hierdie  Villa so besonders maak. 

Vind meer uit oor hierdie ongeëwenaarde ervaring

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag