Verfrissend en genesend

Wandelinge en staptogte

Die lug hier is varser; die uitsig wyer. Ervaar die essensie van Grootbos deur langs een van ons baie paadjies te stap en keer na jou suite terug met ‘n oper gemoed en verkwikte siel.

Gee jou oor aan die skoonheid en rustigheid

Die lug hier is varser; die uitsig wyer. Ervaar die essensie van Grootbos deur langs een van ons baie paadjies te stap en keer na jou suite terug Geniet ‘n verruklike wandeling deur ons Melkhoutbos of ‘n meer energieke staptog teen ons fynbosbedekte berge uit, en begin begryp wat Grootbos so spesiaal maak. Verrassings wag om elke hoek, van ‘n suikerbekkie wat nektar uit ‘n blom drink tot ‘n vergesig oor die oseaan wat jou asem wegslaan. 


Die roetes is deeglik gemerk. Jy kan dus alleen gaan stap, of met ‘n gids wat jou meer van die fassinerende en geheimsinnige ekostelsels leer. Bekyk die blare van die Koningsprotea van naderby, ruik die swartaalbessie-reuk van boegoe of luister sommer net na die wonderbaarlike stilte rondom jou.  
et ‘n oper gemoed en verkwikte siel.

  • Besluit self: daar is wandelpaaie en staproetes wat vir alle fiksheidsvlakke geskik is.
  • Die reservaat is baie veilig en elke roete is baie duidelik gemerk.
  • Kies uit staproetes in die berg, bos of fynbos.

Van ons kundige gidse

Jo de Villiers
"Om deur die Fynbos te stap is een van die mees magiese ervarings wat jy ooit in jou lewe sal hê  "

Getuigskrifte

I have hiked for many years and just completed a 3 day hike in the reserve, the nature and fynbos is magic.

Hether S - South Africa

A great nature experience. The natural views of this property just blew me away, with it's nature walks as well as great level service from staff and management.

Kent Basson - South Africa

We enjoyed our 3-4 hour hikes through the fynbos very much.

Friederike W - Germany

Lovely private hikes with our guide were lovely. Very elegant surroundings!

Meg Ellis - United States

Secluded without being isolated, many amazing activities are included such as horse riding, 4x4 safari and nature walks.

Amanda M - Australia
Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag