ONS LIGGING

Minder as twee uur se ry van Kaapstad en ‘n uur van waar die warm Indiese en die ysige Atlantiese Oseaan bymekaarkom – naby die mees suidelike punt van ‘n vasteland tot boordens toe vol natuurskoon, die hartlikste mense en die mees uitsonderlike ervarings.

 

Fisiese Adres

R43 tussen Stanford and Gansbaai, Gansbaai, Western Cape

 

GPS-koördinate
Breedte: -34.543243294829445
Lengte: 19.41192966321205

OP PAD NA GROOTBOS

Grootbos is 'n ongelooflik pragtige plek, maar die reis hierheen is 'n ervaring uit eie reg. Word oorweldig deur lieflike vergesigte, hou stil by unieke plekke en ervaar die natuurskoon rondom jou.

Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag