En-suite slaapkamers met fantastiese uitsigte
Ruimtevol en privaat
Gesofistikeerde en kontemporêre styl
Asemrowende panoramiese uitsig

Luukse Suite

Afgesonder, vreedsaam en luuks. Dié suites is net die plek vir romanse, diep nadenke en om een te word met die natuur. Proe die vars lug, luister na die klank van die see en asem die reuk van die unieke fynbos rondom jou in.

Hoogtepunte

Wandel onder 'n groen blaredak tot by jou luukse suite bo-op 'n koppie, met eindelose vergesigte oor die see en fynbos. Ontspan op jou weelderige bed, voel verfirs in die ruim badkamer en besin dan oor die lewe met 'n glas bekroonde wyn in die hand.

Gerief uit die boonste rakke

Ondervloerse verhitting, verhitte handdoekrelings en kaggels verhoog die gerief.

Ideaal vir romanse

Vensters tot teen die plafon, 'n groot bad en enorme hemelbed dra alles tot die wonderlike ervaring by.

Panoramiese vergesigte

Stort in die buitelug of ontspan op jou private dek terwyl jy die Afrika-sondondergang bewonder.

Alles wat jy nodig het

'n Aparte stort en toilet, sowel as 'n en-suite badkamer verskaf die heel beste privaatheid en gerief.

Gerief uit die boonste rakke
Ideaal vir romanse
Panoramiese vergesigte
Alles wat jy nodig het

Suite Inligting

Inligting oor die suite

  • Suite Groote
    Tussen 85 – 90 m2
  • Beddens
    Ruim slaapkamer met en-suite badkamer
  • Gaste
    2 Volwassenes
  • Uitsig
    Seefront
  • Hoofbadkamer
    Bad en eko-vriendelike stort
  • Addisionele badkamer
    Bykomende badkamer met stort en toilet

Geriewe

  • Private dek met panoramiese see-vergesigte
  • Sitkamer met gesellige kaggel
  • Ondervloerse verhitting
  • Lugversorger
  • Satellliet-TV (geselekteerde kanale) en DVD-speler
  • Minikroeg
  • Geriewe om tee en koffie te maak
  • Grootbos se toiletware van Just Pure
  • Brandkluis
  • Kamerjas en pantoffels
  • Swembadsak met handdoeke
  • Haardroër
ONS TARIEWE SLUIT ALLE ETES IN ASOOK BAIE VAN DIE RESERVAAT-AKTIWITEITE. FIND MEER UIT
Sien Tariewe

Testimonials

We had a suite in the Forest Lodge with a private pool. It was absolutely incredible.

John Cooper - United States

Stunning views and great food!

Seimon Lester - United Kingdom

We had a wonderful stay at Forrest Lodge - it is very modern in design, vast rooms.

Caroline Natnwich - United Kingdom

We stayed at the Forest Lodge and the rooms or should I say suites are spacious and private and one could not wish for anything more.

Andy Goddard - United States

A spot of heaven - What a wonderful place. Food great, staff efficient, pleasant and very helpful. Views are incredible.

Bruce F - Germany

Virtuele Toer

Ervaar wat verblyf in 'n suite in Forest Lodge behels.

Wil jy meer oor verblyf in Forest Lodge weet?

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag