'n simfonie van lig, ruimte en tekstuur
800 vierkante meter van luuksheid en gerief
Die mees suidelike punt van Luuksheid
Die mees eksklusiewe aanbod in ons portefeulje

4 Slaapkamer Villa

Die villas is die mees eksklusiewe aanbod by Grootbos, geleë ver weg van die res van die reservaat, die 4 slaapkamer villa bied 800 vierkante meter waarin jy volkome kan ontspan en een word met die natuur. Die ontwerp van elke kamer is met sorg gedoen en die diens van die private personeel sal aan al julle behoeftes voldoen.

HOOGTEPUNTE

Onderspeelde weelde, deur die natuur geïnspieeer

Elke kamer in Villa 1 bied daardie iets ekstra: 'n see-uitsig wat jou kalm stem, 'n groot patio wat jou inspireer of eetkamertafel waarvandaan jy nie sal wil opstaan nie.

4 elegante suites

Vier suites kan tot 8 gaste akkommodeer: daar is twee hoofsuites met en-suite badkamers en vier luukse en-suite kamers.

Die heel beste diens

Julle private butler, sjef, gidse en voertuig sal verseker dat julle verblyf by die villa seepglad verloop.

Alle maaltye en drankies is ingesluit

Die tariewe sluit alle maaltye, van ontbyt-buffets terwyl julle na die horison staar, en ligte middagetes by die swembad, tot vyf-gang aandetes in die boma of 'n vleisbraai-geselligheid in.

Alle denkbare geriewe

Alles wat julle nodig kan kry is daar: twee sitkamers met satelliet-TV, ten volle toegeruste kombuis, eetkamer vir 12, drie vleisbraaiplekke, buitelug-swembad, mediavertek, gimnasium, groot dekke buite en landingstrook vir helikopters en ligte vliegtuie.

4 elegante suites
Die heel beste diens
Alle maaltye en drankies is ingesluit
Alle denkbare geriewe

4 Slaapkamer Villa Inligting

Villa Inligting

  • grootte
    800 vierkante meter
  • kamers
    1 hoofslaapkamer en 3 luukse slaapkamers, almal en-suite
  • Gaste
    8 Volwassenes
  • Uitsig
    Panoramiese uitsig orals waar jy draai
  • Hoofbadkamer
    Bad en/of in-loop stort

Geriewe

  • Grootbos se toileteware van Just Pure
  • Private dek met panoramiese see-vergesigte
  • Sitkamer met gesellige kaggel
  • Satellliet-TV (geselekteerde kanale) en DVD-speler
  • Volledige kombuis met privaat sjef
  • Brandkluis
  • Kamerjas en pantoffels
  • Lugversorger
  • Swembadsak met handdoeke
  • Haardroër
  • Ondervloerse verhitting
  • Volledige kroeg

Getuigskrifte

Fabulous experience, great villa accommodation with an awesome bed and amazing view.

Lester Muller - United Kingdom

The comfortable villa is very spacious, offering a living room with own fireplace and sun deck with ocean view.

Adaliz Schneider - Germany

Our villa was really great, a sea view straight out from the bed, a beautiful fireplace and one of the best bathrooms I've ever seen!

Chad S - United Kingdom

Perfect start to our maiden trip to Africa!

Ian T - Singapore

Paradise re-invented, everything was just perfect.

Kim Lawrence - South Africa

Virtuele Toer

Ervaar wat verblyf in  hierdie Villa so besonders maak. 

Vind meer uit oor hierdie ongeëwenaarde ervaring

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag