Private houtdek met asemrowende uitsigte
En-suite slaapkamers met ruimtevolle badkamers
Pragtige geraamde uitsigte
Stylvol gemeubileerd met 'n snoesige kaggel

Luukse suites

Privaat, rustig en luuks. Dit maak die suites van Garden Lodge ideaal om tyd deur te bring met geliefdes, om die stilte in te drink of bloot een te word met die natuur. Lees 'n boek in die sonnige sitkamer, drink tee op jou eie houtdek of bewonder die ongelooflike uitsig uit elke vertrek in jou pragtig gemeubileerde suite.

HOOGTEPUNTE

Wandel deur ons ruie inheemse tuine tot by jou ruim luukse suite. Dit sal soos jou eie vakansiehuis in die fynbos voel terwyl jy die lieflike en-suite-badkamer geniet, of jou eie stylvolle sitkamer, minikroeg, kaggel en DVD-speler. 

Rustige en styvolle dekor

'n Kalmerende kleurpalet met juweel-aksente sal jou rustig en verfris laat voel.

Onbelemmerde vergesigte

Jou eie private houtdek het uitsonderlike vergesigte oor die fynbos en Walkerbaai.

Ware gerief

Ondervloerse verhitting, lugversorging en kaggels voer gerief tot verdere hoogtes.

Ales wat jy nodig het

Jou ruim en-suite-badkamer het 'n bad en stort, verwarmde handdoekrelings en ons eie boegoe-gegeurde toiletware van Just Pure.

Rustige en styvolle dekor
Onbelemmerde vergesigte
Ware gerief
Ales wat jy nodig het

Suite Info

Inligting oor die suite

  • Suite Groote
    Tussen 80 – 95 m2
  • Beddens
    Ruim slaapkamer met groot en-suite badkamer
  • Gaste
    2 - 4
  • Uitsig
    Seefront
  • Hoofbadkamer
    Bad en/of in-loop stort

Geriewe

  • Private dek met panoramiese see-uitsig
  • Sitkamer met gesellige kaggel
  • Ondervloerse verhitting
  • Lugversorger
  • Satellliet-TV (geselekteerde kanale) en DVD-speler
  • Swembadsak met handdoeke
  • Minikroeg
  • Brandkluis
  • Fasiliteite vir die maak van tee en koffie
  • Grootbos-toiletware van Just Pure
  • Kamerjas en pantoffels
  • Haardroër
ONS TARIEWE SLUIT ALLE ETES IN ASOOK BAIE VAN DIE RESERVAAT-AKTIWITEITE. FIND MEER UIT
Sien Tariewe

Getuigskrifte

Our accommodation in the Garden Lodge was exemplary, the cuisine outstanding and the Guided tours executed by fully trained and knowledgable guides.

Annandray Souter - United Kingdom

Garden Lodge is very kiddie friendly and the staff went out of their way to make our 6 year old feel right at home.

Emma De Klerk - South Africa

The highlight of the best trip of our lives - We loved the location immensely!

Ryan Danz - United States

We stayed in the cosy Garden Lodge with its own fireplace, rain-shower and huge bed. It was an absolutely delight!

Robert Bradford - Australia

We had a lovely room in the Garden Lodge and enjoyed every second of our stay.

Bettina B - Germany

Virtuele Toer

Onderneem 'n virtuele toer deur ons Garden Lodge en kom agter wat dit so uniek maak.

Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag