Kulinêre herinneringe om te geniet

KOS EN WYNE

Elke mondvol. Elke druppel. Elke blik op die utisig. Om by Grootbos te eet is ‘n ervaring uit eie reg, met die unieke kombinasie van vars organiese produkte, ‘n wêreldklas-ligging en ons uitsonderlik ervare kulinêre span.

KULINÊRE ERVARINGS

GEURE WAT HIERDIE ONGEREPTE WILDERNIS WEERSPIEËL

Proe die sproei van die see in elke vurkvol van jou onverbeterlike visfilet. Hap ‘n tuisgemaakte tortellini en laat die geure in jou mond ontplof. Ervaar die smaaksensasie van ‘n sjokoladetert wat met whisky en soutkaramel berei is. Elke maaltyd by Grootbos is ‘n uitsonderlike eetervaring, vol tekstuur, geur en kleur.

PRYSE EN TOEKENNINGS

2013 - Best Hotel
The 101 Best Hotels in the World
Top 100 Hotels in the World

WYN-ERVARING

BEKROONDE PRODUKTE OP ONS DRUMPEL

By Grootbos weet ons baie van wyn. Maar ons is nie pretensieus daaroor nie. Ons glo dat almal dit sal geniet om die bekroonde wyne van die streek te ontdek en te ervaar, terwyl hulle kos en wyn wat bymekaar pas proe, of wanneer van ons sommeliers meer vertel oor wat ‘n oesjaar besonder spesiaal maak, of wanneer hulle op ‘n begeleide toer na ‘n wynplaas gaan. 

Getuigskrifte

The food is absolutely superb, fine dining 3 times a day, with some very original dishes, all delicious.

Caroline Natnwich - United Kingdom

The food is stunning, we were able to get a private dinner in the Wine cellar, unbelievable experience on wine and food paring.

Bruno S - South Africa

Stunning views and great food!

Seimon Lester - United Kingdom

Superb dinner at Forest Lodge.

Malcom Harald - South Africa
Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag