DIE PERFEKTE WEGBREEKPLEK SAAM MET VRIENDE IN DIE PARADYS
'n Prettige en opwindende wegbreekplek in Afrika
KYK NA DIE VIDEO

Unieke ervarings 

Ontdek die uitsonderlike natuurwonders op ons luukse reservaat.

2500 Hectares of pristine wilderness
100 ENDANGERED PLANT SPECIES
800 Plant species: 6 newly discovered here
3 Milkwood forests over 1000 years old
The wonder of the Marine Big Five
6 MAMMALS OF CONSERVATION CONCERN

PRYSE EN TOEKENNINGS

Innovation Awards Winner - Experience Africa
Hideaway of the Year
The 101 Best Hotels in the World
Top 100 Hotels in the World
Unique Lodges of the World.

Progressief, natuurlik, inklusief

Ons gaan verder as om net hierdie ongerepte fynbos paradys, wat ons noem tuis, te bewaar. Ons is voortdurend besig met navorsing en ons innoveer en pionier nuwe maniere om dinge te doen. Dus, wen ons gesogde eko-toekennings.

sien ons storie

Perfek vir rus en ontspan

Ons luukse akkommodasie het alles wat nodig is vir die beste tyd saam met vriende.

Garden Lodge
Die viering van vriendskap

Garden Lodge

Die topgehalte-gerief van ons ruim suites met twee slaapkamers maak dit die ideale wegbreekplek saam met vriende. 

Sien Suites Sien Garden Lodge
Forest Lodge
Ontspan in die natuur

Forest Lodge

Ervaar die woud se vernuwende en inspirerende krag. Forest Lodge se geïnkorporeerde natuurskoon sorg vir die perfekte ontspan-tyd saam met vriende.  

Sien Suites Sien Forest Lodge
Private Villas
Eksklusief en ongeëwenaard

Private Villas

Ons twee private villas is die toppunt van afgesonderde luukse, met onvergeetlike ervarings vir ons uitsoek-gaste. Met die fyn aanvoeling vir voortreflike diens van ‘n private sjef, butler en natuurgidse sal in ‘n huislike omgewing van ongeëwenaarde gehalte in elke behoefte voorsien word.

Sien Private Villas

Getuigskrifte

Our villa was really great, a sea view straight out from the bed, a beautiful fireplace and one of the best bathrooms I've ever seen!

Chad S - United Kingdom

Secluded without being isolated, many amazing activities are included such as horse riding, 4x4 safari and nature walks.

Amanda M - Australia

We had a wonderful stay at Forrest Lodge - it is very modern in design, vast rooms.

Caroline Natnwich - United Kingdom

Exceptional place, we enjoyed wonderful sundowners as we watched for whales, flew above the bay to watch whales from the sky and went on a flower safari.

Charlotte Murray - United States

A spot of heaven - What a wonderful place. Food great, staff efficient, pleasant and very helpful. Views are incredible.

Bruce F - Germany

Onvergeetlike avontuur

Daar kan skaars 'n beter manier wees om tyd saam met vriende deur te bring as met die opwinding van haaihok-duik, walviskyk of ritte op vierwiel-motorfietse. Beleef saam begeleide safari's of staptogte in die natuur deur 'n eeue oue woud. Of ontspan bloot met 'n bottel wyn en versnaperinge op die strand.
 

Aandete saam met vriende

Ons vyfster-sjefs sal perfekte maaltye berei way jy en jou vriende saam kan geniet.

Uitsonderlike kos

Ons watertand-maaltye van die buffet of à la carte word altyd berei van die varsste bestanddele van ons organiese plaas of van verskaffers van die omgewing.

Verken ons kulinêre hoogtepunte

Bekroonde wyne. Outentieke ervarings.

Luister na stories oor wyn terwyl julle meer leer oor sommige van die nabygeleë plase en die gehalte-wyne wat hulle produseer. Onderneem 'n begeleide toer, geniet kos en wyn wat as pasmaats voorgesit word, of luister wat ons ervare sommelier oor die verskillende wyne en oesjare te vertel het. 

Verskeie wyn-ervarings
Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag