'N UNIEKE WITTEBROOD IN DIE PARADYS
Die heel beste wittebrood-bestemming in Afrika
KYK NA DIE VIDEO

Vier julle lewe saam

Ontdek die uitsonderlike natuurwonders op ons luukse reservaat.

2500 Hectares of pristine wildernes
100 ENDANGERED PLANT SPECIES
800 Plant species: 6 newly discovered here
3 Milkwood forests over 1000 years old
The wonder of the Marine Big Five
6 MAMMALS OF CONSERVATION CONCERN

PRYSE EN TOEKENNINGS

Hideaway of the Year
2013 - Best Hotel
Top 100 Hotels in the World
The 101 Best Hotels in the World
Unique Lodges of the World.

Progressief, natuurlik, inklusief

Ons gaan verder as om net hierdie ongerepte fynbos paradys, wat ons noem tuis, te bewaar. Ons is voortdurend besig met navorsing en ons innoveer en pionier nuwe maniere om dinge te doen. Dus, wen ons gesogde eko-toekennings.

sien ons storie

Liefdesnessie in die paradys

Ons luukse akkommodasie bied baie romantiese aspekte vir daardie perfekte wegbreektyd saam met jou geliefde. 

Garden Lodge
Liefde omring deur luukse

Garden Lodge

Geniet julle eie gesellige kaggel, ontspan by kerslig in die bad of kyk van julle private dek hoe die son sak. By Garden Lodge geniet gaste  eksklusiwiteit en privaatheid, met asemrowende vergesigte en die vreedsame klanke van die natuur. 

See Suites See Garden Lodge
Forest Lodge
Die romanse van die natuur

Forest Lodge

Ervaar die woud se vernuwende en inspirerende krag. By Forest Lodge inspireer die geïnkorporeerde natuurskoon liefde en harmonie.  

See Suites See Forest Lodge
Private Villas
Eksklusief en ongeëwenaard

Private Villas

Ons twee private villas is die toppunt van afgesonderde luukse, met onvergeetlike ervarings vir ons uitsoek-gaste. Met die fyn aanvoeling vir voortreflike diens van ‘n private sjef, butler en natuurgidse sal in ‘n huislike omgewing van ongeëwenaarde gehalte in elke behoefte voorsien word.

See Private Villas

Getuigskrifte

Secluded without being isolated, many amazing activities are included such as horse riding, 4x4 safari and nature walks.

Amanda M - Australia

Our accommodation in the Garden Lodge was exemplary, the cuisine outstanding and the Guided tours executed by fully trained and knowledgable guides.

Annandray Souter - United Kingdom

Our villa was really great, a sea view straight out from the bed, a beautiful fireplace and one of the best bathrooms I've ever seen!

Chad S - United Kingdom

We had a suite in the Forest Lodge with a private pool. It was absolutely incredible.

John Cooper - United States

The highlight of the best trip of our lives - We loved the location immensely!

Ryan Danz - United States

Romantic Rendezvous

 

Bou nuwe herinneringe met jou geliefde deur hierdie unieke streek te ondersoek wat ons tuis noem. 

Smaaksensasies

Geniet 'n ses-gang aandete in een van ons vyfster-restaurante. 'n Versmelting van kulinêre hoogtepunte sal allerlei smaaksensasies ontlok.

Eetervarings propvol tekstuur, smaak en kleur.

Ons gebruik die varsste bestanddele wat op die reservaat verbou word en berei geregte wat al die sintuie betrek. Van 'n piekniek op die strand tot ons legendariese ses-gang aandetes sal verseker dat jy met herinneringe aan kulinêre hoogtepunte hier sal weggaan.  

MEER OOR DIE KULINÊRE ERVARING

Bekroonde wyne. Outentieke ervarings.

Ons glo dat almal dit sal geniet om die bekroonde wyne van die streek te ontdek en te ervaar, terwyl hulle kos en wyn wat bymekaar pas proe, of wanneer van ons sommeliers meer vertel oor wat ‘n oesjaar besonder spesiaal maak, of wanneer hulle op ‘n begeleide toer na ‘n wynplaas gaan.

Meer oor wyn-ervarings
Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag