ROMANTIESE WEGBREEK IN DIE PARADYS
Geniet die wonderlikste wegbreek vir paartjies in Afrika
KYK NA DIE VIDEO

Unieke ervarings

Ontdek die seldsame natuurwonders van ons reservaat.

 

2500 Hectares of pristine wilderness
100 ENDANGERED PLANT SPECIES
800 Plant species: 6 newly discovered here
3 Milkwood forests over 1000 years old
The wonder of the Marine Big Five
6 MAMMALS OF CONSERVATION CONCERN

PRYSE EN TOEKENNINGS

Innovation Awards Winner - Engage Africa
Accommodation Awards - Gold Achiever
The 101 Best Hotels in the World
Finalist: Tourism for Tomorrow Awards
Best in Poverty Reduction

Progressief, natuurlik, inklusief

Ons gaan verder as om net hierdie ongerepte fynbos paradys, wat ons noem tuis, te bewaar. Ons is voortdurend besig met navorsing en ons innoveer en pionier nuwe maniere om dinge te doen. Dus, wen ons gesogde eko-toekennings.

sien ons storie

Perfekte wegbreekplek

Ons luukse akkommodasie bied baie romantiese aspekte vir daardie perfekte wegbreektyd saam met jou geliefde. 

Garden Lodge
Liefde omring deur luukse

Garden Lodge

Geniet julle eie gesellige kaggel, ontspan by kerslig in die bad of kyk van julle private dek hoe die son sak. By Garden Lodge geniet gaste  eksklusiwiteit en privaatheid, met asemrowende vergesigte en die vreedsame klanke van die natuur. 

Sien Suites Sien Garden Lodge
Forest Lodge
Die romanse van die natuur

Forest Lodge

Ervaar die woud se vernuwende en inspirerende krag. By Forest Lodge inspireer die geïnkorporeerde natuurskoon liefde en harmonie.  

Sien Suites Sien Forest Lodge
Private Villas
Eksklusief en ongeëwenaard

Private Villas

Ons twee private villas is die toppunt van afgesonderde luukse, met onvergeetlike ervarings vir ons uitsoek-gaste. Met die fyn aanvoeling vir voortreflike diens van ‘n private sjef, butler en natuurgidse sal in ‘n huislike omgewing van ongeëwenaarde gehalte in elke behoefte voorsien word.

Sien Private Villas

Getuigskrifte

Grootbos is the perfect place if you simply want to relax, enjoy a spa treatment, lie by the pool and soak in the gorgeous surroundings.

Michelle M - South Africa

Paradise re-invented, everything was just perfect.

Kim Lawrence - South Africa

Perfect start to our maiden trip to Africa!

Ian T - Singapore

Our villa was really great, a sea view straight out from the bed, a beautiful fireplace and one of the best bathrooms I've ever seen!

Chad S - United Kingdom

Sumptuous indulgence, peace and tranquility. We stayed at Forest Lodge for a couple's getaway and were thrilled with all aspects of our stay.

Lindsey Jordaan - South Africa

Belewenisse vir paartjies

Besoek 'n afgeleë strand te perd of geniet piekniek op die reservaat. Avontuurlustige paartjies kan op vierwiel-motorfieste gaan rondry, of in 'n ligte vliegtuig oor die baai vlieg.


Ontspan daarna met ‘n vollyf-massering vir julle twee.

Voortreflike aandetes

Geniet 'n ses-gang aandete in een van ons vyfster-restaurante.

Eetervarings propvol tekstuur, smaak en kleur.

Ons gebruik die varsste bestanddele wat op die reservaat verbou word en berei geregte wat al die sintuie betrek. Van 'n piekniek op die strand tot ons legendariese ses-gang aandetes sal verseker dat jy met herinneringe aan kulinêre hoogtepunte hier sal weggaan.  

Meer oor ons kulinêre ervarings

Bekroonde wyne. Outentieke ervarings.

Ons glo dat almal dit sal geniet om die bekroonde wyne van die streek te ontdek en te ervaar, terwyl hulle kos en wyn wat bymekaar pas proe, of wanneer van ons sommeliers meer vertel oor wat ‘n oesjaar besonder spesiaal maak, of wanneer hulle op ‘n begeleide toer na ‘n wynplaas gaan.

Meer oor wyn-ervarings
Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag