Ervarings wat lewens verander. 'n Gemeenskap wat bevoordeel word.

Progressiewe Toerisme-toer

Uit die staanspoor het dit vir ons oor heelwat meer as ‘n luukse reiservaring gegaan. Dit is waarom ons die hele Grootbos-ervaring ontwerp het met ‘n nuwe beweging, wat ons Progressiewe Toerisme noem, in gedagte. En ons wil hê dat die hele wêreld deel moet word van dié visie.

Verander die wêreld se benadering tot toerisme

"Elke aksie wat ons neem, het 'n positiewe impak."

Wat is progressiewe toerisme? Dis ‘n term wat ons ontwikkel het om ‘n nuwe manier van lewe te beskryf wat die hart van die hele Grootbos-ervaring is. Dit gaan oor alles wat ons onderneem wat iemand anders bevoordeel of wat ‘n positiewe uitwerking op die omgewing het. 


Van die vars geplukte tamaties wat jy met middagete eet, tot die herwonne kerse in jou suite, tot die oorringe wat jy by die geskenkwinkel koop – ons is gedurig op soek na nuwe maniere om geskikte lewensmiddele te skep vir die mense wat in die unieke gebied woon. 

<>Green Futures

Green Futures is ‘n kollege vir volwassene-onderrig en -opleiding wat kursusse in inheemse tuinboukunde, die gasvryheidsbedryf en die opleiding van gidse bied.

<>Siyakhula

Siyakhula, wat ontwikkel die toekoms beteken, is ‘n projek met verskeie inisiatiewe om plaaslike gemeenskappe deur sake-ontwikkeling te ondersteun.

<>Football Foundation

Dié inisiatief gebruik sport om honderde jong mense in Gansbaai af te rig en te bemagtig.

50 INTERNASIONALE VRYWILLIGERS EN STUDENTE WAT INTERNSKAP DOEN

2 759 HEKTAAR INDRINGER-PLANTE UITGEROEI

43 436 EIERS DEUR WERFHOENDERS GELÊ

959 160 KONTAKURE MET DEELNEMERS AAN SPORT-UITREIKPROGRAMME

45 000 Bottels water geproduseer

2 370 ONTVANG ONDERRIG

5 000 KILOGRAM ORGAINESE PRODUKTE VERBOU

110 BYEKORWE WAT ORGANIESE HEUNING OPLEWER

Getuigskrifte

Perfect end to a trip. It was a great decision, the property is beautiful.

Harrison B - United States

Delightful, a must do! Proteas were growing and blooming in abundance all over the reserve. It was a wonderful experience.

Lorettam Boyers - United States

The highlight of the best trip of our lives - We loved the location immensely!

Ryan Danz - United States

The highlight of the best trip of our lives - We loved the location immensely!

Ryan Danz - United States

Amazing few days in glamorous wilderness resort.

Niamh G - United Kingdom
Geniet die warmte van ons hospitaliteit

Grootbos Foundation and global recognition

Grootbos is a world leader in sustainable tourism and has been awarded some of the highest international accolades possible, making us one of only a handful of lodges to achieve this.

Doen Navraag
Doen Navraag